Agape Medical
​
​
Hulp vir die Helderberg gemeenskap
Agape Medies
Wie is agape medies?
Visie
Agape Medies bestaan uit 'n span vrywilligers wat behoeftige mense in die Helderberg identifiseer en help met noodsaaklike mediese prosedures.
Agape Medical started their journey in October 2016 to provide free specialist medical care to patients in need
Sukses Stories
Stories of hope
Zandvliet
Hier bo is een van die inwoners van Zandvliet wat laserterapie op haar oë gekry het. Altesaam is 20 pasiënte deur dokters gehelp.
Oom paul
Oom Paul was blind in albei sy oë, en met die hulp van een van ons wonderlike dokters het hy 'n operasie ondergaan en vandag kan hy weer sien.
Dr Charl van den Berg orthopedic surgeon from Mediclinic Vergelegen with Tembelani Njonga who underwent surgery with Dr Carl van den Berg for his shoulder
"I have been blessed with talent that allows me to help others, being involved in such initiatives is always humbling and rewarding. I am able to watch my patients receive relief from pain while also regaining their quality of life"
Dr Charl van den Berg
People making a difference
We currently have 21 medical practitioners and four medical institutions helping us
They are, Mediclinic, Pathcare Pathology,
Winelands Radiology and Cure Day Hospital
Wat doen ons?
Missie
Agape Medies mobiliseer dokters en identifiseer behoeftige pasiënte. Ons maak gebruik van gratis mediese dienste van verskillende hospitale, teaters en personeel.
We have a panel of doctors working with the project team to identify people in need with no medical fund or financial support
Dentistry
These patients
received dental treatments
​
​
Cure day hospital
Operasies by Cure Daghosptiaal gedoen deur Dr Nico Van Helsdingen,
Die hospitaal verskaf jaarliks pro bono geleentheid vir Agape Medies
Patients helped by Dr Nico Van Helsdingen
Fund raising
Donasies
Helderberg Uitreik
ABSA
Spaarrekening: 9114483080
Tak kode: 632005
Verw. Agape Medies
​
​
Kontak Ons
Aansoekvorm/ Application form:
Voltooi aansoekvorm en stuur na junita@deckingsolutions.co.za
Voltooi ook asb die volgende inligting